Oefeninge wat vet verbrand
Skrywer: Chrissie Gallagher-Mundy
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R35.00
1 in stock
1 in stock
Die eerste drie hoofstukke van dié boek help ons om te verstaan wat vet is en wat ons moet doen om dit te beheer. In Hoofstukke 1 en 2 ondersoek ons wat vet eintlik is, hoe dit gemeet word en gevare verbonde aan oorvet wees, gevolg deur ‘n studie van die beginsels om deur aërobies en anaërobies oefening vet te verloor. Die intensiteit van oefensessies, rol van metabolisme in verlies van liggaamsvet en die algemene komponente van ‘n vetverbrandende oefenprogram word bespreek.
Hoofstuk 3 bevat die jongste advies oor hoe om verstandig te eet, veral as jy ‘n oefenprogram volg. Hoofstuk 4 vorm die kern van dié boek – ‘n volledige fiksheids- program wat oor 30 dae strek, met stap vir stap oefeninge as riglyn vir ‘n maandlange program van onafgebroke vetverbranding. Deesdae pas die meeste van ons ons oefenprogram te midde van 101 ander dinge in. Die program por jou dus aan om binne die kortste moontlike tyd soveel kilojoules moontlik te verbruik.
Dag 1 begin by ‘n toestand van redelike onfiksheid en oefeninge wissel van dag tot dag, maar elk sluit ‘n aërobiese of anaërobiese element vir suiwer kilojouleverbruik en ‘n ‘Spierversterker’ vir opknapping in. Om die beste resultate te kry, volg die program vir 30 agtereenvolgende dae. Jy kan dit ook al om die ander dag volg, indien so verkies.
Die laaste hoofstuk bevat idees oor hoe jy ‘n hoër aktiwiteitsvlak in jou daaglikse lewe kan inpas – oefen by die werk, met vakansie of voor die televisie.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm