Die hand wat die spykers ingeslaan het
R45.00
1 in stock
1 in stock
Die hand wat die spykers ingeslaan het deur J. Fletcher Ray
Een aand in Junie 1920 het hy, bewend van opgewondenheid, ou Guiseppe se kissie oopgemaak en die seëls aan die dokumente gebreek. Daar was rol op rol perkament, alles in ‘n goeie toestand.
Hy het in die kissie rondgevroetel en ‘n lang, dik spyker uitgehaal, rooi van die roes. Hy het verder gevroetel.
Met ‘n kreet van afsku het hy die gevlekte bene van ‘n man se hand uitgehaal. Dit was die volledige stel beentjies van ‘n regterhand Daar was nog twee spykers en ‘n klein stukkie papirus …
So begin hierdie merkwaardige verhaal van Scipio Martialis, opgeteken deur ‘n oudstudent in Grieks en Aramees; ‘n man wat deur ‘n verdwaalde koeël in 1916 aan die Italiaanse oorlogsfront en verdere toeval in ‘n eienaardige situasie beland het: ‘n situasie waarin hy moontlik die grootste openbaring in 2000 jaar beleef het.
Dit is die verhaal van die hand wat die spykers ingeslaan het.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm