Wonders wat gewone lewens verander

Skrywer: Terri Blackstock

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

Out of stock

Out of stock

In Wonders wat gewone lewens verander word twee aangrypende verhale oor die wonderlike krag van God deur die bekroonde skrywer, Terri Blackstock, in een boek saamgevat. Word geïnspireer en ervaar saam met Blackstock hoe fyn die skeiding tussen die hemel en die aarde eintlik is… en hoe God vandag nog ‘n God van wonders is.

In Die luisteraar gebeur daar iets baie eienaardigs met Sam Bennett: Hy kan ewe skielik ander mense se gedagtes en hul harte se diepste noodkrete hoor. Hy hoor die kelnerin in die koffiewinkel, die hysbakoperateur by sy werk, sy vrou, sy sekretaresse, selfs sy pastoor.

Is hy besig om mal te word? Of beleef hy ‘n wonderwerk wat sy wildste drome oortref?

In Die gawes word drie vriende uit die puin van ‘n aardbewing gered. Aanvanklik is hulle net bly dat hulle nog leef, maar hulle besef gou dat ‘n baie groter wonder gebeur het iets bonatuurliks. Dit is moeilik genoeg vir hulle net om hul nuwe kragte te verstaan, maar wanneer die gawes skielik weer verdwyn, ontstaan daar by hulle nog groter vrae oor die oorsprong en verpligtinge van hierdie wonderbaarlike gawes van Bo.

Wonders is ‘n boek wat jy nie sal kan neersit voordat jy die laaste woord gelees het en die wonderwerkende krag van God ervaar het nie.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Potchefstroom.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop