Wie is Jan Hoender

Skrywer: Jeanne Goosen

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Wanneer Jan Hoender met sy massiewe trok fratshoenders op pad na Dankbaarheid, Andries Brits se plaas, op die dorp aandoen, weet die boere hulle kan maar hulle trekkers en masjinerie begin nasien. Dit sal ‘n goeie reënjaar wees.

Maar wie Jan Hoender werklik is, weet niemand nie. Hy is anders. Hy hou hom eenkant. Vra hulle hom waar hy aan sy kennis kom, antwoord hy: “My hoenders. Hulle sê vir my waar en wanneer.” So ‘n man, vermoed die mense, is nie te vertrou nie. Mense is maar soos hoenders, weet Jan Hoender. Elkeen is vol van sy eie wysheid, dwaasheid, dwarsheid en irrasionaliteit. Albei is in strafkampe ge-organiseer en gekondisioneer. Die mens deur sy eie toedoen. Hoenders deur dié van die mens.

In hierdie verwikkelde maar boeiende novelle, Wie is Jan Hoender?, beeld Jeanne Goosen die konflik uit tussen mens en natuur. Uit die mikrokosmos, die klein kamee van Jan Hoender en sy rare voëls, groei die beeld van ‘n planeet in die greep van die mens se rusteloosheid en magjagsheid.

JEANNE GOOSEN is die veelbekroonde prosateur, dramaturg en digter van onder andere Ons is nie almal so nie, Om ‘n mens na te boots, Louoond, ‘n Gelyke kans en Kombuis-blues.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop