Voluit Menswees

Skrywer: Riekert Botha

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R40.00

Out of stock

Out of stock

Dit was onvermydelik dat Riekert Botha ‘n dagboek sou skryf. Sy radiopraatjies en sy boeke Pleisters vir die siel 1 en 2 het sy lesers se belangstelling geprikkel om Riekert en die God wat hy aanbid en waarvoor hy so lief is, beter te leer ken. In Voluit menswees skryf Riekert op ‘n vars en nuwe manier in sy kenmerkende styl en begelei hy sy lesers elke dag van die jaar op die geloofspad. Oor wedergeboorte skryf hy: “Gehoorsaamheid aan God begin deur na Jesus te draai om verlossing. Ons is so vasgeval in duisternis dat ons onmoontlik aan God gehoorsaam kan wees. As ons na Jesus gryp, bring Hy verlossing van die donkerheid. Jesus bring die nuwe lewe en hoop. Jesus restoureer ons vermoe om God se stem te hoor en aan Hom gehoorsaam te wees. Jesus noem dit die ‘wedergeboorte.’”

Al Riekert se uitsprake is op die Bybel gegrond, en in die dagstukkies word daar na verskeie Bybeltekste verwys om sy standpunt te staaf. Die leser sal daarby baat om met die lees van die dagstuk die teksverwysings in die Bybel op te soek. Sodoende leer ‘n mens die Bybel ken, want geen boek kan die Bybel vervang nie. Elke dagstuk eindig met ‘n toepaslike pleister; 366 pleisters vir die hartseer van die wereld; pleisters wat vertroos en genees en moed vir die lewe gee. Riekert leef volgens die riglyn: As ons God wil beleef moet ons Jesus beleef. Jesus is die enigste Persoon wat nog ooit vir God gesien het, want Jesus le op die bors van God (Joh 1:18, 1953).

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop