Spies op sy stukke

Skrywer: P.G. du Plessis

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R60.00

1 in stock

1 in stock

Spies op sy stukke deur P.G. du Plessis

“Oubaas en Mankoeran”
“Habakuk met ‘n blik kondensmelk”
“‘n Emmer tanne vir ‘n hospitaal holbekke”
“‘n Poort deur die koue”

Dit is met sulke vertellings dat Jan Spies ‘n gewilde gas in menige huis geword het en dit bly. Sy radiostories het tot vier boeke gelei, vyf met die versamelbundel Spieserye bygereken. En met sy bydrae tot Spies en Plessie met permissie op televisie vermaak hy ook kykers oor die hele land én oorsee.

Maar as ‘n mens nou ‘n keuse van sy onderhoudendste stukke moet waag, wat kies jy? Dis die uitdaging wat sy TV-kameraad, P.G. du Plessis, aanvaar het. Hy het die innemendste, die snaaksste stukke gekies en dit kort en krag- tig ingelei.

In hierdie bundel leef Jan se wonderlike karakters nie net in sy woorde nie. Fred Mouton, een van ons bekendste illustreerders en spotprentkunstenaars, gee ook sý interpretasie van hulle. As bonus is hier drie “nuwe” verhale. Een het Jan, op P.G. se aandrang, diep uit ‘n laai gehaal. Dis ‘n ongewone Spies-storie wat treffende hulde bring aan die vertellers van alle eeue. Die ander twee het Jan Spies nog net op spesiale versoek vertel: van die twee seuntjies se probleme met hul dom pa’s, en van die fris tannie wie se kerkrok nie reg wou sit nie.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop