Speel-speel skoolgereed

Skrywer: Martie Pieterse

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Speel-speel skoolgereed deur Martie Pieterse

Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skooloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoë sal hê en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie – dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom ‘n liefde vir leer wakker te maak – om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word.

Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoë kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiasme, nuuskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koördinasie en probleemoplossingsvaardighede.

  • Die aanslag is prakties en eenvoudig
  • Dis propvol idees om jou te help om alledaagse roetine-take in prettige leergeleenthede vir jou kind te omskep
  • Daar is wenke en idees vir die gebruik van dinge in en om die huis om jou kind fundamentele vaardighede te leer
  • Riglyne word gegee oor die verskillende onwikkelingsfases op alle vlakke
  • Daar is verbeeldingryke idees vir speletjies vir alle voorskoolse ouderdomsgroepe
  • Riglyne word gegee om moontlike ontwikkelingsprobleme te identifiseer sodat dit betyds aangespreek kan word.

Geniet speeltyd met jou kind – speel wagspeletjies wanneer julle in ‘n verkeersknoop sit, storiespeletjies om sy taalvaardighede te ontwikkel, aktiewe speletjies om sy motoriese vaardighede te ontwikkel, stilspeletjies om by hom geduld en deursettingsvermoë aan te kweek. Vermaak en leer jou kosbare kind wanneer jy ook al ‘n ledige oomblik het- en koester en benut elke oomblik saam met hom.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop