Somer

Skrywer: Karen Kingsbury

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Somer deur Karen Kingsbury

‘n Nuwe Begin

Katy Hart kry die geleentheid om die vroulike hoofrol teenoor haar man, Hollywood-akteur Dayne Matthews, te speel. Die storie van ‘n kleindorpse aspirant-aktrise wie se drome waar word, is groot nuus vìr die paparazzi, en Dayne en Katy stem in om in ‘n realíteitsreeks te verskyn. Teen die tyd wat hulle met verfilming begin, begín díe eerste klein krakies egter reeds in hierdie pasgetroude paartjie se verhouding verskyn. Hulle toekoms is onseker, en hulle word dalk gekonfronteer met die einde van alles wat vir hulle kosbaar is.

‘n Onvergeetlike Somer

Die Baxters is baie opgewonde daaroor dat Ashley en Kari albei swanger is. Maar n sonar wys dat een van die babas nie gesond is nie. Hierdie somer bid die susters vir n wonderwerk terwyl hulle probeer vrede maak met die ondenkbare. Al die Baxters moet opnuut leer dat God in beheer is, en dat Hy by hulle sal wees wat ook al gebeur.

‘n Emosionele Afskeid

Die Flanigans is so ondersteunend soos altyd, en tog is Bailey nie onaangeraak deur die onstuimigheid van adolessensie nie. Haar vriendskap met Cody Coleman verdiep gedurende die somer. Maar wanneer Cody by die weermag aansluit, sal hy die gesin vìr wìe hy lief geword het en die meisie wat hy nooit sal vergeet nie, moet groet.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop