Rigting Bedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner Post-’94
R45.00
Out of stock
Out of stock
Skrywer: Fred de Vries
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Wat het na 1994 van die Afrikaner geword? Hoe lyk die eens magtige groep vandag en het hulle nog enige rol te speel in die nuwe Suid-Afrika? Met ‘n tas vol vrae reis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs ‘n vakbondleier ( Flip Buys).
Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners – boere, polisielede en onderwysers – wat iets oor die siel van die Afrikaner aan hom verklap. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir die wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste – hul Nkandla – in pres. Jacob Zuma se woorde? De Vries gaan ook terug in die Afrikaner se geskiedenis, hy besoek kunstefeeste en monumente, en luister na Afrikaanse musiek om vas te stel wie die Afrikaner in die 21ste eeu is. In ’n tyd waar talle Afrikaners met hul identiteit worstel wys sy boek hoe Afrikaners ’n nuwe ruimte vir hulself in ’n dramaties veranderde land skep.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm