Oop Kaarte

Skrywer: Annemari Coetser

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Kom nou, kom nou, maan Leandi se sterk linkerbreinlob verveeld. Kom by! Dis net koffie. Jy glo tog aan platoniese vriendskap tussen ‘n man en ‘n vrou, al het hy ‘n trouring aan sy linkerringvinger. Dis dan wat jy altyd verkondig – dat dit moontlik en natuurlik is. Niemand stel voor dat jy die man bed toe moet sleep nie.

Dehlia skryf ‘n brief: Liewe God, ek gee hiermee amptelik, formeel en op skrif aan U my lyflikheid. Die lieflikheid van my seksualiteit en alles wat dit insluit, soos rillings langs my ruggraat af, tone wat van lekkerkry omkrul, lippe wat sag en soenbaar word, die hele kaboedel, gee ek aan U oor. U ken hierdie dinge, U het dit tog immers self uitgedink. Vat dit asseblief nou alles terug.

Die aard van die liefde is niks om oor te lag nie. Of is dit? Sekspraatjies is taboe. Sê wie? Wanneer Leandi en ‘n getroude man – met sy vrou se medewete – sy verligte idees oor die liefde wil beproef, het sy in haar vriendekring oorgenoeg raadgewers. Jonk, vrolik en vrydenkend, bevind sy haar tog soms in onmoontlike situasies.

Dehlia, ‘n weduwee van byna sestig, het dieselfde drange. Maar elke ontmoeting met ‘n nuwe man wat sy via die internet leer ken, bring ontnugtering en feller eensaamheid. Tog bly sy in die liefde glo, omdat sy innoverend en dapper is.

In hierdie eietydse verhaal loop dié twee vroue se lewens parallel tot dit eindelik op verrassende wyse ineensmelt. Gaan hulle proefnemings slaag?

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop