‘n Gevaarlike talent en ander stories

R30.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Deon van Zyl

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die ou is nou nie een van die aanskoulikste manne wat al ooit gebore is nie. Einste die dat sy pa vir hom sê: “My tjent, as dit eendag by vrouvat kom, sal jy vir jou ‘n talent moet kry – jy sal wragtig vir jou ‘n groot talent moet kry, anners is jy in vir ‘n groot gesukkel.”

En hy kry toe vir hom ‘n talent: om deeglik te kan soen. Hy laat tannies van taggentig en negentig se tone op ‘n bondel trek van lekkerte; hy takel weduwees en bruide.

Maar een aand reël ‘n goddelose maat ‘n afspraak vir hom met ‘n meisie wat die son laat verduister. Tog haal hy en “berg Ararat” Lovers’ Lane met die motor. Daar begin sy dit op hom uithaal: sewe en twintig jaar se opgekropte lus .

Deon van Zyl vertel nog ‘n klomp sulke onhebbelike stories: van Willem Koeëlblad wat vanuit ‘n boom groot vriende word met ‘n geniepsige Bosveldleeu, van oom Hendrik Allegeite wat in die Anglo-Boereoorlog tien ingelsmanne met een koeël skiet, en van Whiskey, die goeie jaghond, wat met ‘n ploeg middeldeur gesny word, maar wonderbaarlik en komieklik herstel; en hoe die polisie ‘n duikboot gebruik om ‘n monster in die Hartebeespoortdam te help. Dan’s daar nog die storie van die atletiese skil-padmannetjie met die skare wellustige wyfies op sy hakke.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop