My Alles vir Sy Liefde
Skrywer: Retah McPherson
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
R40.00
1 in stock
1 in stock
As Sy kind, is jou enigste antwoord op die liefde wat die Vader aan jou bewys dat jy die Here jou God moet liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag. Op ons gesamentlike reis deur hierdie jaar gaan ons ondersoek instel oor wat dit beteken om oor te gee aan Sy liefde.
Soos wat die jaar vorder, gaan ons by die voete van ons Vader sit en luister na Sy hartklop van liefde. Ons gaan meer leer oor Jesus en Sy opofferende liefde vir ons. Heilige Gees, loop voor en lei ons elke dag dieper in ‘n hegter, meer intieme verhouding met die Vader en Jesus, ons Verlosser.
Die Here het so ‘n oorvloed wat Hy aan ons wil gee. Ons kan altyd steun op Sy getrouheid en goedheid, ongeag wat oor ons pad kom. Soos wat die jaar vorder, sal ons uitgedaag word om al hoe meer van ons harte en lewens oor te gee aan die Vader. Slegs wanneer elke area van ons lewens oorstroom is met Sy liefde, sal ons gereed wees om Sy liefde met die wêreld om ons te deel.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Potchefstroom.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm