Mans uit die Bybel
R48.00
1 in stock
1 in stock
Mans uit die Bybel praat met mans vandag deur Jaco Thom
Ons ken die meeste van hulle goed: die mans uit die Bybel. Hulle is mans van vleis en bloed, soos ek en jy. Mans wat ook geleef, gedroom, gewanhoop het, frustrasies en vreugdes gehad het; mans wat oorwinnings oor Satan en sonde behaal het, en soms nie. Mans wat bemin het, wat eggenote en pa’s was, vriende gehad het. Dis húlle verhale wat jy in hierdie boek sal lees.
Op ‘n manier is dit egter ook my en jou verhaal, want telkens herken ‘n mens jouself in die lief en leed van hierdie mans. Hulle stories staan immers in God se Boek, opgeteken om vandag nog deur sy Gees gebruik te word om ons oë oop te maak, sodat ons God beter kan sien en liefkry, en onsself beter kan verstaan.
Die verhale van 52 mans uit die Bybel sal jou so aangryp en verras dat jy met groter geesdrif agter dié Man uit die Bybel sal aanstap, die Man van Nasaret! Van die mans uit die Bybel wat met mans vandag praat, is:
- Simson… wat nie ‘n mooi vrou kon weerstaan nie
- Eli… wat nie sy seuns kon kortvat nie
- Saul… wat in beheer van elke situasie wou wees
- Nehemia… wat die krag van gebed verstaan het
- Johannes die Doper… met vuur en swaelin system
Mans uit die bybel praat met mans vandag.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm