Kyk op na die berge

Skrywer: Billy Graham

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Vir vrede, krag, moed en inspirasie, kyk op na die berge. Dag vir dag, regdeur die jaar, kan jy ’n oomblik van stilte en bepeinsing deel met een van die wereld se mees geliefde geestelike leiers, Billy Graham, deur die eenvoud van ’n Skrifgedeelte, ’n bemoedigende gedagte en ’n gebed.

In Kyk op na die berge, bied Billy Graham klassieke dagstukkies wat gegrond is op ’n leeftyd van studie en bediening. Elkeen van hierdie 365 deurdagte oordenkings is geskryf om jou hart kalm te maak, jou gees op te lig en jou die weg te wys na die Een wat altyd daar is om jou te help. Op hierdie wyse le jy elke dag nog ’n steen in die fondasie van jou persoonlike verhouding met God. Van die onderwerpe vor die dagstukkies sluit in: God is ’n persoon; Die vryheid van keuses; Storms van die lewe; Engele; Wat om met ons probleme.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop