Hoe God ons heelmaak / Hoe God ons dra

R35.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Maretha Maartens

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die meeste van ons wonder soms hoekom bepaalde dinge met ons gebeur, of ons voel die lewe behandel ons onregverdig. Dit is in sulke tye dat Christene vir God wil vra hoekom Hy hierdie onaangename gebeurtenisse in hulle lewe toelaat. Hulle het dan nog altyd gedink hulle leef volgens sy wil.

In Ware verhale van geloof vertel 22 mense uit verskillende dele van die samelewing van die keuses wat hulle in sulke moeilike tye gemaak het. Vir ons elkeen kronkel die lewenspad verskillend. Tog is dit midde-in sulke onverwagte oomblikke dat die ware helde van die lewe gebore word — doodgewone mense wat weier om die knie te buig voor daardie een groot terugslag. Dit is hulle wat glo ‘n nuwe pad is moontlik, en dit dan dag vir dag oopkap en oopleef. Hulle lewens vertel luidkeels dat onverwagte slegte dinge of onverwagte goeie dinge nie die laaste sê oor ons het nie.

Daar is iets wat elkeen van die 22 mense in hierdie stories gemeen het: Hulle het gekies om die beheer van hulle lewe aan Jesus Christus oor te gee. Word geinspireer deur hulle stories en laat dit jou geloof versterk.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop