Ena Murray Omnibus 8

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

Out of stock

Out of stock

Geen droom wat sy ooit kan droom, sal nader aan die volmaaktheid kom as die heerlike werklikheid van hierdie oomblik nie…

Heerser van die Quinta

Madeira – juweel in die Atlantiese Oseaan en eiland van uiteenlopende drome. Maria Santos, vasgeketting aan die Portugese tradisie van ‘n vooraf beplande huwelik met Ivo Vidago, verloor haar hart tydens ‘n vlietende fase van vryheid in Lourenço Marques. Maar sodra haar oom en voog, die trotse duque Zarco de Bianchi, daarvan te hore kom, moet Maria dadelik terug na Madeira.

Alta Thyssen, jong weduwee en radio-omroepster, besluit om Maria na Madeira te vergesel en alles op te offer om die twee verliefdes se geluk te verseker. Dis immers sy wat hulle aan mekaar voorgestel het…

Min kon sy droom dat die offer vir Maria se liefde amper sou beteken dat sy haar eie hart op die altaar moes lê. Want Ivo het ook sy eie verskuilde agenda… En wat vir haar ‘n tussenspel moes wees, raak ‘n volwaardige simfonie …

Oos na die son

Pauli behoort al daaraan gewoond te wees dat sy net ‘n skaduwee in professor Louw Hattingh se huis is, en tog . . .

Daar is sekere dinge in die lewe waaraan ‘n vrou nooit gewoond kan raak nie. Soos dat die liefdeshonger doktor Zelia Meyer en Analola, die sensuele Polinesiese danseres met winkende hande, snags in haar man se tent gesien word. Gelukkig is die enigmatiese dokter Inaki en die simpatieke professor Islinger ook daar…

Op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland word meer as ‘n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ‘n gru-offer…

Merk van die skarabee

Marcelle Wiid, jong Suid-Afrikaanse lugwaardin, word in Kaïro ontvoer deur ‘n fanatiese kultusgroep. Haar verloofde, Deon Rabie, en haar suster, Elmarie, volg haar spoor. Maar telkens word hulle gestuit deur die vreemde skarabeeteken. En keer op keer duik die geheimsinnige Hoessein Abd-el-Rahman ongevraag op om hulle uit nog ‘n penarie te red.

Haar hart hunker na hierdie enigmatiese Oosterling, maar haar verstand waarsku haar. Daar is net te veel teenstrydighede…

Wanneer Elmarie ontvoer word en ook in die kloue van die skarabeekultusgroep beland, verdiep die raaisels. Waar pas Hoessein in by Hatsjepsoet en haar minnaar, Nektanebo? En waarom soek almal die goedkoop skarabeehangertjie wat Marcelle vir haar suster by ‘n straatstalletjie gekoop het?

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop