Ena Murray Omnibus 4
Skrywer: Ena Murray
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R50.00
Out of stock
Out of stock
Ware liefde vra altyd ‘n offer..
Die kluisenaar van Abendruhe
Thero van Zyl, beeldskone maar bedorwe sosiale vlinder met ‘n geheimsinnige kwaal, is verplig om die eksentrieke kluisenaarsdokter in die Drakensberge te besoek. Magriet, haar plat-op-die-aarde niggie, moet saam.
Alte gou besef Magriet dat dokter Emile Fraser geen speletjies duld nie. Of so dink Magriet – totdat sy gewese liefde, Alta Eksteen, en haar seuntjie by die hospitaal opdaag.
Tweestryd op Blye Vooruitsig
Ná jare van vervreemding beland Maddaleen Retief weer op haar oupa se plaas danksy ‘n brief van sy dokter, François Dumas. Maddaleen raak verstrengel in ‘n bitter tweestryd tussen François en Simon van Marq – om die verwaarloosde Grasbult, en beslis nie om haar nie!
Sy besluit om die plaas self reg te ruk, al weet sy niks van boerdery af nie. Maar met Simon se duister motiewe het sy haar heeltemal misgis . . .
As die wiel draai
Toe die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot raak en eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser, verloor, stort al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa kan terug na die plaas – as bywoners.
So draai die wiel, so word die rolle omgekeer. Want die Killians trek nou in die bywonershuisie in. En Henk de Beer, eertydse bywonerseun, is nou die eienaar van die plaas.
Bring dan jou offer
Soveel mense, soveel grense Aan die een kant, Ninon Weyers, naïewe kelnerin by Swanepoel en Kie. se restaurant. Oorkant die grens van snobisme en groot geld, grootbaas Bertram Swanepoel.
Nie een van die twee nie, selfs nie eens Tinus, die Swanepoels se kroonprins en sjarmante rokjagter met sy bedrogskemas weens dob- belskuld nie, sou ooit kon droom: liefde breek so baie grense af selfs dié tussen ryk en arm, waarheid en leuen.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Potchefstroom.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm