Ena Murray Omnibus 15
Skrywer: Ena Murray
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R50.00
Out of stock
Out of stock
Sluiers van die nag
“Onthou jy my nog, Maryke?” Met hierdie woorde sluit dokter Ralph Weideman die geroeste slot van ‘n bitter verlede oop. Maryke Linde wend haar soos ‘n gewonde dier tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuïtief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke die laaste waardevolle besitting verloor wat sy nog op aarde het? Dis die vraag wat die leser in Sluiers van die nag laat asem ophou tot by die onverwagte, spannende slot.
Wewenaar van Groene Weide
In Wewenaar van Groene Weide is Manda Maree 27 en heeltemal tevrede met haar bestendige lewe. Dat sy alles onderstebo sou keer met haar raad aan die verwende, eiesinnige Jeanette de la Rey, sou sy nimmer kon droom nie.
Rocco de la Rey konfronteer haar en beweer sy pleegkind se verdwyning is háár skuld en nou is dit ook haar plig om Jeanette op te spoor. So word Manda betrek by die weë van miljoenêrs en speurders – en dit hou meer intrige en rollespel in as wat sy kan verduur. Selfs die liefde word versuur deur die verskyning van die suksesvolle, haas perfekte Lucille Herbst…
Boeie van goud
Boeie van goud vertel Charmain se verhaal van verydelde liefde vir haar eie man. Hoekom, vra sy haar duisend maal af, het Quintus de la Harpe met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie? Sy het hom met haar hele wese lief, maar moet toekyk hoe sy skoonsuster en niggie wedywer om sy aandag en liefde.
Wanneer Marius de la Harpe en Jacques Taute haar pad kruis, raak die situasie net nog meer onverstaanbaar, want wat hulle oor haar man te vertel het, maak net nie sin nie.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm