Ena Murray Omnibus 12

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

Out of stock

Out of stock

Lied van die Campino’s

Petro Malan daag in Portugal by haar oorlede moeder se adellike familie op. Sy word egter geensins verwelkom nie. Die waardige marqueza D’Almeida se kilheid grens aan minagting; pierrewaaier Alberto en sy lieflike suster Paoula is openlik vyandig; en selfs die aantreklike gesinsleier, die oudste neef Raoul, tree eienaardig teenoor haar op.

Raoul verwar haar. As klein dogtertjie is Paoula aan hom toegesê as bruid. Die een oomblik lyk dit asof hy tog uit liefde met haar sal trou, maar dan is daar onteenseglik die sterk aangetrokkenheid tussen hom en Petro. Daar is ook aanslae op Petro se lewe, die wanhoop en die fnuiking van haar ontluikende liefde, en die tergende geheim van die Middeleeuse kasteeltoring.

Wat gaan dáár aan?

Altaarvure op Kandavu

Marika Lubbe moet die ongenaakbare dr. De Wet Zandberg na die Fidji-eilande vergesel om sy dogtertjie Marietjie, ‘n poliolyer, te versorg. En daar, by ‘n hospitaal vir melaatses, kruis hul paaie met Irene, De Wet se vervreemde vrou, wat saam met dr. Graciël Engelhardt die hospitaal beheer. Wanneer De Wet én Graciël nie meer hul aangetrokkenheid tot die mooi Marika kan wegsteek nie, begin Irene haar strikke span om haar man terug te wen.

Marika beleef nie net die nagmerrie van botsende verhoudings nie, maar ook die afgryse van ‘n siekte-epidemie, die verskrikking van mense wat geoffer word, en Marietjie wat ontvoer word, die donker woude in.

Koninkryk van Ricardo

‘n Jong onderwyseres, Antoinette Duvenhage, gaan na St.Ronaldo, ‘n afgeleë eiland, vir die vakansie van ‘n leeftyd. Of só glo sy.

Maar gou ontmoet sy die man aan wie die hele eiland behoort, Ricardo d’Silva. En aan sy sy: die kil skoonheid Marcelle wat Antoinette brandmerk as mededinger om Ricardo se liefde. Niks kan Marcelle hierna in haar haat stuit nie. Sy ken geen genade nie, en die jong Antoinette staar ‘n afgryslike dood meer as een keer in die oë.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop