Eenders en Anders
Skrywer: Freda Linde
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
R45.00
1 in stock
1 in stock
Eenders en anders neem die jong leser op ‘n ontdekkingstog wat begin by homself en die gewone dinge wat hy elke dag om hom sien, maar wat hy nog nooit van naby ondersoek het nie. Dit begin by alles wat een is en eindig by alles wat vyf is. En wat die leser ontdek, is meer as verrassend. Dis ‘n wêreld so boeiend soos ‘n sprokie, maar een wat werklik en onuitputlik is…
In dié wonderwêreld waarin ons leef, is daar in alles patrone: in die mens, in die plante- en dierelewe, in die geskiedenis. Patrone verdwyn ook nie – selfs wanneer lewe uitsterf, herleef hulle weer in nuwe lewensvorms.
Freda Linde is die mees bekroonde skrywer van kinder- en jeugboeke in Suid-Afrika. In hierdie vernuwende boek dra sy ‘n magdom kennis op spontane, natuurlike en dikwels humoristiese wyse oor. Die jong leser sal geboei word deur haar raak en oorspronklike skryfwyse, en terselfdertyd geprikkel word om die wêreld al wyer te verkien – met al vyf sintuie.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm