Die wrede somer

Skrywer: Doc Immelman

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

Out of stock

Out of stock

Die wrede somer speel in die jare 1927 tot 1928 in die Namibiese hinterland af. In die plaas Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar ‘n groter stryd buite begin woed. ‘n Snelloper-Nama lei sy mense tot opstand in ‘n rebellie. Daar word bloed vergiet …

Lukas Baartman is die outokratiese boer van Fahlplatz aan die groot-Karasberge, waar hy sy werkers onderdruk. Die Snellopers bly langsaan in ’n reservaat en onder aanvoering van John Maartens, oudste seun van hulle kaptein, eis hulle ’n stuk grond wat volgens oorlewering aan hulle behoort. Baartman beskou die grond as sy weiding en die geskil lei tot ’n skermutseling tussen die Snellopers en die polisie en reserviste.

Doc Immelman het sy lesersaanhang oor dekades heen opgebou met sy jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale – altyd met ‘n tikkie romanse in ‘n ruwe manswêreld. Die wrede somer is sy ses-en-dertigste roman en het in 2002 die lig gesien.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop