Die Volledige Suid-Afrikaanse Kookboek
Skrywer: Magdaleen van Wyk
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
R80.00
1 in stock
1 in stock
Die Volledige Suid-Afrikaanse Kookboek is ‘n kompakte dog omvattende gids vir die Suid-Afrikaanse kok. Dit is onontbeerlik vir die beginner, maar voorsien ook in die behoeftes van die ervare kok en bied meer as 650 genommerde resepte en talle interessante variasies – wat alles van die heel basiese tot die eksotiese dek – en wat saamgestel is vir Suid-Afrikaanse omstandighede.
Die aanwysings vir die bereiding van elke gereg word stap vir stap uiteengesit en by elke resep verskyn ook nuttige inligting soos die aantal porsies, hoeveel kilojoules per porsie, hoe lank die gereg neem om voor te berei en of dit geskik is vir bevriesing. Die Volledige Suid-Afrikaanse Kookboek is propvol nuttige wenke en is ‘n waardevolle staatmaker vir almal wat kosmaak geniet.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm