Die Naamlose

R55.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Mariel le Roux

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke.

Alleen by die rivier het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-‘n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos ‘n stewel lyk. Maar nou lê Ma Bella in die kerkhof, en haar pa in die kroeg. Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig.

In die pastorie op die dorp gaan Carli in Evelyn se hande oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby.

Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. Jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.

Die Naamlose is nog ‘n skitterboek uit Mariël le Roux se pen.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop