Die geheimenis van God se wil

Skrywer: Charles R Swindoll

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

Out of stock

Out of stock

Die meeste Christene worstel op die een of ander tydstip in hulle lewe met die begeerte om God se wil te ken. Die probleem is egter dat hierdie worsteling dikwels gepaardgaan met heelwat verwarring en bekomernis. Met hierdie boek stel die skrywer hom ten doel om die verwarring uit die weg te ruim oor wat God se wil dan nou eintlik behels, en vir mense gemoedsrus te gee. Dit hạndel ten diepste oor díe mens se lewenslange soeke om God te leer ken en te bepaal wat God se wil vir ons elkeen is, maar dit wil nie klinkklare en maklike antwoorde daarstel nie.

Baie mense dink hulle sal ligvoets deur die lewe gaan as hulle maar net op ‘n mianier daardie ontwykende beplande rigting vir hulle lewe kan ontdek. Maar dis nie hoe die lewe is nie. Die grootste enkele vergissing in die mens sę soeke na die wil van God is waarskynlik die volgende opvatting: As ek hierdie ding doen, sal my worsteling op ‘n end wees, sal die vrae iets van die verlede wees en sal ek vir die res van my lewe gelukkig lewe. Maar dis ‘n feëverhaal.

Dis nie die realiteit nie. Beteken dit nou dat God se wil vir ons duister moet bly? Moet ons bly voortstrompel deur die lewe en soos blindes bly rondtas sonder die geringste aanduiding van wat God se wil en plan vir ons is?

“Hoegenaamd nie” sê Charles Swindoll. In hierdie deurtastende nuwe boek nooi hy ons uit om by hom aan te sluit vir n geestelike soektog wat ons ‘n dieper insig sal bied in God se wil. Hierdie reis word dikwels gekenmerk deur geheimenisse, maar dis nooit oninteressant of voorspelbaar nie.

“Ek is daarvan oortuig dat God se wil vir ons in hierdie lewe nie een of ander swart-en-wit doelwit is wat ontwerp is om ons na n vasgestelde bestemming hier op aarde te neem nie, dit gaan eerder oor die reis self en oor wat vir God van belang is in ons lewe. Die geheimenis van God se wil bied praktiese insigte, humor en onvergeetlike verhale. Dit inspireer elke leser om te ontdek wat God se wil is vir sy lewe.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop