Die dood en die lewe hierna
R80.00
Out of stock
Out of stock
Die dood en die lewe hierna deur Isak Burger
Mense is baie ingestel op die lewe hier en nou. Niemand wil regtig oor díe dood dink of daaroor praat nie. Maar as ‘n geliefde sterf, verander hierdie siening radikaal en wil jy weet wat alles gebeur.
Daar is talle vrae oor die dood, soos …
- Is elkeen se sterfdatum vooruitbepaal?
- Wat gebeur net voor jy jou laaste asem uitblaas?
- Wat ervaar jy wanneer jy sterf en waar is jy net daarna?
- Hoe lyk die hel en moet gelowiges bang wees om daar te beland?
- Hoe sal dit wees om vir ewig by Jesus te wees?
- Kan mense ná selfdood hemel toe gaan?
Kry antwoorde op baie van jou vrae. Hierdie is jou 3-in-1-gids oor wat met jou gebeur net voor en net na die dood, en hoe dit in die hemel sal wees. Dit is ‘n moet-hê vir elke Christen! Die dood en die lewe hierna beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê ‘n gelowige kan verwag tydens die dood en in die lewe daarna.
Die boek ontrafel die vele geheime en die misterie van doodgaan, en praat reguit teen onbybelse beskouings. Isak Burger se wysheid uit die Woord sal jou vrese vervang met sekerhede oor genade wat vir elkeen beskikbaar is. As jy treur oor n geliefde wat dood is, sal jy getroos voel en weet: eendag sien ons mekaar weer.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Potchefstroom.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm