Bestaan die duiwel regtig?

Skrywer: Stephan Joubert, Jan van der Watt, Gys du Plessis

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

Out of stock

Out of stock

Bestaan daar regtig iets soos “die duiwel”, of is dit ‘n bangmaakstorie van die Christendom om te sorg dat mense mooi netjies in hul spoor bly trap, bang vir die ewige verdoemenis? Is “die duiwel” die inherente boosheid van die mens? Hoe dink moderne gelowiges oor hom?

Bestaan die duiwel regtig? beskryf die bose teenspeler in terme van sy aard, geskiedenis, funksies en rolle vanuit die perspektief van die Bybel. Stephan Joubert, Jan van der Watt en Gys du Plessis stel dit duidelik dat ons nie ‘n ongesonde beheptheid met die Bose moet hê nie, maar ook nie opsetlik onkundig moet bly oor hom nie. Nee, ons moet die brullende leeu kan raaksien natuurlik sonder om boosheid te sien in alles en enigiets waarvoor ons nie ‘n verklaring het nie.

Gelowiges het dus ‘n verantwoordelikheid om nugter na die Bose te kyk, nie op grond van aannames en ongeïnterpreteerde ervarings nie. En die uiteindelike slotsom bly nog altyd: Satan is reeds oorwin! Ons moet hom teenstaan vanuit ons posisie as mede-oorwinnaars in Jesus.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop