Doelgerigte Gebed
R48.00
1 in stock
1 in stock
Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert
Kommunikasie is een van die kernaspekte van ‘n goeie verhouding; hoeveel te meer dan nie van die Christen se verhouding met God die Vader nie. Maar kommunikasie met die Vader – gebed – omsluit baie meer as ‘n haastige gee-tog-asseblief-en-seën-almal-vir-wie-ek-lief-is voor ons snags aan die slaap raak of soggens met ‘n vaart die dag injaag. Wat is gebed dan, en hoe moet ons dit gebruik in kommunikasie met God?
Doelgerigte gebed is ‘n praktiese gebedshandleiding uit die pen van Bennie Mostert. Dit is gebaseer op die beginsel van 30% kennis van gebed en 70% doen, want “n mens leer tog bid deur te bid”. Die eerste deel van die boek is dus ‘n handleiding met 40 onderwerpe wat jou stap vir stap wys hoe om die Skrif te bid. Elke onderwerp word ondersteun deur teksverse wat óf reeds verwerk is tot ‘n gebed, óf ‘n riglyn kan wees vir jou eie gebed. Die tweede deel van die boek is ‘n studiegids waarin jy jou daaglikse vordering gedurende die 40 weke kan meet.
Doelgerigte gebed is ‘n praktiese gids wat Christene sal wys hoe om die Skrif te gebruik in hulle gebedstyd saam met die Vader.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm