Geestelike Groei Bybel

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R150.00

Out of stock

Out of stock

Hierdie Bybel is terselfdertyd ‘n Bybel én Bybelstudie- en nadinkboek oor elke hoofstuk in die Bybel in een band!

Benewens die volledige teks van die 1983-vertaling van díe Bybel is daar ook talle voetnotas met alternatiewe vertalings, verduidelikíngs en kruisverwysings om jou Bybellees ‘n avontuur te maak. Dan is daar by élke hoofstuk van die Bybel Bybelstudievrae om jou op ‘n pad van geestelike groei te begelei.

  • Meer as 70 Bybelstudies oor 10 lewensterreine: Man-wees;Vrou-wees; Enkel-wees; Huwelik; Ouerskap; Jonk-wees; Beroepslewe; Geestelike lewe; Spesiale behoeftes en Herstel.
  • Meer as 160 Bybelstudies oor 16 Bybelse temas (byvoorbeeld sleutelgebeure in die Ou Testament; die lewe van Moses; vroue van die Bybel; die lewe van Jesus).
  • Meer as 200 Bybelstudies oor verskillende gebeure in die Bybel.
  • Die vrae by elke gedeelte is verdeel in drie kategorieë: stel jouself in om die Here hier te ontmoet; indringende vrae om die gedeelte te ontleed en verstaan; vrae om die Bybelgedeelte toe te pas en jou eie te maak.
  • Daar is ook ‘n uitgebreide woordelys met trefwoorde, ‘n verkorte konkordansie, ‘n onderwerpindeks oor sake en persone, tabelle van mate en gewigte en 32 volkleur bladsye met ‘n atlas. Die volledige leesrooster vir drie jaar word ook gegee.
  • As bonus is daar ook n volledige Bybelstudiegids oor geestelike groei onder die titel: Beheers deur die Gees.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop