Die hemel in jou hande

Skrywer: Kobie van Niekerk

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R25.00

Out of stock

Out of stock

Dana Ryan, ‘n verslaggewer vir die Amerikaanse TV-netwerk Global, breek ná maande van spanning oor die gruwels van die mensdom wat sy daagliks sien, weg na die Ryans se kleinhoewe langs die Vaalrivier om weer sin te probeer maak van die lewe.

Skaars ‘n halwe kilometer verder bly die Amerikaner Quinn McLean, een van die topmanne by Internasionale Intelligensie, wat byna breekpunt bereik het nadat ‘n bomontploffing die meeste van sy kollegas se lewens geëis het. In ‘n tyd wat elkeen alleen wou wees om weer heel te probeer word, om weer krag bymekaar te probeer maak om aan te gaan met die lewe, leer Dana en Quinn mekaar se diepste wese vesel vir vesel ken – hulle pyn, hulle magtelose frustrasie, en hulle verledes wat hulle gevorm het.

Maar saam met die oopkelkende besef van hulle gevoel vir mekaar staan die wete rotsvas dat hulle paaie aan die einde van dié ontdekking finaal sal skei.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop