Liglopers
Skrywer: Maretha Maartens
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
R45.00
Out of stock
Out of stock
Ek wil ons verhaal nie vir mense vertel nie, dink Andries Hendrik telkens gedurende die nag wat die Groot Vertel voorafgaan. Aan die ander kant van die gordyn wat die gastekamer in twee verdeel, is Sya bewus van haar verloofde se worsteling met homself en God. Sy weet hulle moet vertel, want die oorwinning wat hulle behaal het, was nie uit hulleself nie. Dit het van God gekom.
Sya van der Walt en haar verloofde, Andries Hendrik Potgieter, wie se groot-oupagrootjie die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter was, het ‘n asemwegslaanstorie. Dit is die storie van ‘n seuntjie wat van kleins af geweet het hy is anders as ander seuntjies. Die draer van die beroemde familienaam, het Andries Hendrik van kleins af geweet, is ek. En vooraf reeds het hy geweet: Ek gaan my familie teleurstel.
Net met Één het Andries Hendrik nie rekening gehou nie. Nooit sou hy kon raai dat God enigiemand só volledig sou kon verlos nie. Andries Hendrik het in die Lig ingekyk en genade gesien. Sy verlede as dwelmafhanklike en dwelmvervaardiger was uitwisbaar. God kon dit uitwis. En Hy het.
Liglopers is ‘n ware verhaal wat jou gaan verruk en verbyster en jou geloof versterk. Jy gaan saam met Andries Hendrik en Sya in die Lig van God inkyk. Jy gaan die krag en die liefde van God deur jou voel vloei.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm