Ontwikkel die leier in jou kind

Skrywer: Braam Hanekom

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

Out of stock

Out of stock

Wêreldwyd is daar ‘n versugting na kwaliteit-leierskap. Ons weet dat ‘n groot deel van ons gelukkige voortbestaan gaan afhang van die tipe leiers oor wie ons nou beskik én dié wat ons vir die toekoms kweek. Die vraag is hoe doen ‘n mens dit ten beste? In Ontwikkel die leier in jou kind rig Braam Hanekom ‘n uitdaging aan alle ouers, mentors en onderwysers om langs spesifieke kontoere die leierskapspotensiaal raak te sien en te help ontwikkel in die kinders met wie hulle te doen het.

Die boek wys basiese beginsels van leierskap en leierskapontwikkeling uit, maar gee ook praktiese riglyne wat die proses baie vergemaklik. Dit rig ernstige vrae aan opvoeders, maar wys ook op die ongelooflike moontlikhede wat daar in ons midde lê. Die wortels vir môre se werklikhede word reeds vandag gevestig. Met sy omvattende kennis van hoe leierskap werk, wys Braam Hanekom vir ouers en ander opvoeders hoe om dié wortels te koester om sodoende ‘n aktiewe en konkrete rol te speel om die toekoms ten goede te beïnvloed.

Hanekom skryf meevoerend en oortuigend, met baie nuttige voorbeeldstof, oor onderwerpe soos:

  • ‘n Basiese leierskapsteorie
  • Karakter en integriteit
  • Maak van jou kinders spanspelers Leer hulle om ander aan te moedig
  • Leer hulle die waarde van wysheid en balans in die lewe
  • Ook minderbevoorregte kinders het leierskapeienskappe wat ontwikkel moet word

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop