Kupido in ‘n hamerkopnes
R25.00
1 in stock
1 in stock
Carmia Bojee is ‘n verpleegsuster wat die bejaarde Josef Malan, of oom Jofie soos almal hom noem, help versorg. Hulle woon in ‘n weelderige meenthuiskompleks, Die Hamerkopnes. Een oggend gaan draf sy soos gewoonlik en toe sy byna by die hek van die kompleks is, loop ‘n spelerige, silwergrys poolhond haar onderstebo. Sy baklei sommer onmiddellik met die man wat die hond se leiband nie betyds aangesit het nie. Later hoor sy by oom Jofie dat sy naam Stefan Louw is. Volgens oom Jofie is hy een van die knapste offisiere in die polisiediens. Sy ontmoet hom weer toe hy saam met oom Jofie aan sy stokperdjie – die naboots van oorlogmaneuvers met modelsoldaatjies – kom werk. Hulle maak vrede en word vriende.
Carmia besef gou dat hy eintlik baie oulik is, maar toe daag Deirdre, die meisie wat Stefan matriekafskeid toe daar op. Carmia geneem het en wat die gewildste meisie op skool was, is oortuig daarvan dat dit nou neusie verby is wat hom betref, want hoe kan sy met die popmooie Deirdre meeding?
In meenthuis nommer 2 woon Adolf en Biddie Schöltz. Adolf skep die indruk van ‘n gemoedelike man, maar Biddie, haar pa, oom Jofie en Phineas, die tuinier, weet van beter. Hulle het almal al onder sy skerp tong deurgeloop en weet dat hy eintlik ‘n bullebak is.
Toe word een van die inwoners vermoor. Almal word ondervra, en allerlei interessante gegewens uit hulle verledes word openbaar gemaak.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm