Pippie

Skrywer: Anice Kruger, Colleen Naude

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Die meisietjie wat almal gedink het nie sal oorleef nie, het oorleef!

Toe 80% van Pippie Kruger (2½ jaar oud) se lyfie verbrand het, het geen dokter gedink sy kan dit oorleef nie.

Hoe oorleef ‘n ma die verbysterende skok om haar pragkindjie só tebsien? Vir die eerste keer maak Anice Kruger haar hart oop: hoe sy met God baklei het, hoe sy, kind van die konserwatiewe Suid-Afrikaanse platteland, haar persepsies van mense oor verskeie grense heen verander het. Erwin Kruger vertel wat die ongeluk aan hom gedoen het, en die invloed daarvan op hulle huwelik.

Mense in meer as 70 lande het verstom gestaan oor wat ‘n span Suid-Afrikaanse medici vermag het. Oor ‘n wonderwerk wat steeds ontvou. Dit is ‘n verstommende verhaal van vasberadenheid en veggees. Van onwrikbare geloof, liefde wat geen grense ken nie, en hoop. Van God wat die Bron is van ewige hoop.

Ingesluit: 16 bladsye met aangrypende foto’s.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop