Steeds Mathys

Soos vertel aan Alita Vorster

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

2 in stock

2 in stock

In die verlede, was ek baie keer onseker oor myself, veral as ek in ‘n moeilike situasie beland het of ‘n krisis moes hanteer. Noudat ek vierkantig daarmee gekonfronteer word, is dit vir my lekker om te weet ek het nie moed opgegee nie.

Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in ‘n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy ‘n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Met sy donker fluweelstem het die musiek van Koos du Plessis, Mathys soos ‘n handskoen gepas. Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wereld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat.

Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW motorfiets van die pad af. Vir dae lank hang sy lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ? verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef. Steeds Mathys is die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets, soos vertel aan Alita Vorster. Dis ‘n verhaal wat lesers sal laat glimlag, maar ook aangryp en besiel. Na die lees van hierdie boek moet ‘n mens wonder hoe jy enige uitdaging as te groot kan beskou!

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop