Die volledige swangerskap kookboek
R30.00
1 in stock
1 in stock
Die volledige swangerskap kookboek deur Fiona Wilcock
Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak, is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapkookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is ‘n kenner op die gebied van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die boek, maak sy dit maklik om reg te eet. Verder bevat die boek ook baie praktiese wenke en raad om jou in elke fase van jou swangerskap te help.
- Meer as 100 maklike resepte wat al die nodige voedingstowwe vir jou swangerskap en borsvoeding sal voorsien.
- Spyskaartidees vir elke fase van jou swangerskap is uitgewerk om aan te pas by jou veranderende voedingsbehoeftes.
- Verder is daar ook wenke wat jou sal help om die algemene probleme van swangerskap, soos naarheid en sooibrand, beter te hanteer.
- Resente inligting word verskaf oor alle aspekte van voeding, van die hoeveelheid kilojoules om in te neem, tot watter kossoorte om te vermy.
- Goeie raad word gegee om in alle situasies die regte koskeuses te maak, of jy nou uiteet, met vakansie gaan, of etes by die werk moet beplan.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm