Wind uit die Ooste
Skrywer: Ruth Hunt
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Goed
R45.00
1 in stock
1 in stock
Slegs iemand wat van aangesig tot aangesig met die dood was, kan werklik dankbaar wees vir elke nuwe dag, maak nie saak hoeveel lyding dit mag bring nie.
So praat Maria Linke, ‘n vrou wat nege jaar se gevangenskap in die strafkampe en tronke van Stalín Rusland na die Tweede Wêreldoorlog oorleef het. Die buitengewone omstandighede van Maria se lewe maak die boek so boeiend en uniek. Die bekoorlike portret van haar kinderjarë wat sy deurgebring het op die walle van die Wolgarivier as die dogter van ‘n welgestelde Duitse nyweraar voor die Revolusie, die tragedie om verban te word na Siberië en die lewe daar tussen die nomadiese stamme, hulle vlug uit ‘n brandende Kosakkedorpie en ontsnappingstog na Duitsland gedurende die Russiese Revolusie…die Tweede Wereldoorlog en haar werk as ‘n tolk in die werkkampe van Duitsland…haar gevangeneming vír spioenasie deur die oprukkende Russiese leềrs die berugte Waldheimverhore, en bowe-al ‘n raar sin vír humor waarmee sy die komiese kon geniet, selfs in die mees haglike omstandighede.
Wind uit die Ooste İs ‘n treffende boek. Histories gesproke dek dit ‘n wye veld. Geestelik laat dit ‘n onvergeetlike indruk,
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm