Uit die Beek 2005
R25.00
1 in stock
1 in stock
Skrywer: Stephan Joubert
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Uit die Beek is die oudste Bybelse dagboek in Suid-Afrika. Vanjaar word die dagstukke vir die tweede keer geskryf deur die gewilde teoloog en skrywer Stephan Joubert. Soos in die verlede is die oogmerk om die Bybel, aan die hand van die dagstukke, binne vier jaar deur te lees.
Die gedeeltes wat hierdie jaar aan die beurt kom, beklemtoon dat dit tyd is dat ons moet gaan boeke opmaak oor ons verhouding met God. Dit is nie moontlik om ‘n direkte lyn te trek tussen ons swaarkry en God se straf nie. Wanneer die onweerswolke rondom ons saampak, moet ons onverskrokke bly glo in God. Dan moet ons gehoorsaam bly aan Hom.
Al is die lewe hoe moeilik, kan ons seker weet dat God ons styf in sy hand vashou. Hy is altyd naby aan diegene wat in Jesus Christus glo en Hom getrou volg. Deur sy Gees en sy Woord hou Hy ons op die regte pad. Omdat dit sy Seun se kosbare bloed gekos het om ons te red, sal Hy ons nooit deur sy vingers laat glip nie.
Skrifgetroue dagstukke uit die pen van ‘n dinamiese prediker en gewilde skrywer. Elke dagstuk begin met ‘n Bybelgedeelte en ‘n kernteks en word afgesluit met ‘n gebed. ‘n Skrifgedeelte vir die aand word ook gegee. Aan die hand van ‘n gebedslys kan gelowiges vir ons land en sy mense bid.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm