‘n Tweedehandse lewe

Skrywer: Didi Potgieter

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

Out of stock

Out of stock

‘n Tweedehandse lewe deur Didi Potgieter

Dokter Carla Nel is vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd enkellopend. Nou maak sy planne om die stukke van haar lewe so gou moontlik op te tel en haar grootste droom te bewaarheid. Sy koop ‘n praktyk en ‘n huis op die kusdorpie, Soutstrand, wat albei net soveel restourasie as haar lewe nodig het.

Kobus Retief is ‘n enkelouer met meer hooi op sy vurk as wat hy kan hanteer, maar wanneer hy moet help om die nuwe dokter se praktyk en sommer ook haar huis op te knap, herinner iets hom dat hy ‘n man ook is.

Carla se planne sluit egter nie ‘n man in nie en Kobus kan haar niks anders as ‘n tweedehandse lewe bied nie. Tog laat die liefde hom nie keer nie en voor Carla hom kan stop, restoureer Kobus haar vervalle hart en word sy deel van ‘n lewe wat haar wildste drome oortref.

Reviews

Be the first to review “‘n Tweedehandse lewe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop