In ‘n Oogwink

Skrywer: Joyce Meyer, Deborah Bedford

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

1 in stock

1 in stock

In ‘n Oogwink deur Joyce Meyer en Deborah Bedford

Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om ‘n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die motor waarmee sy ry. Die lewe is bedoel om geleef te word, en Sarah Harper is daarop uit om alles uit die lewe te haal wat sy kan.

Vir haar kinders is Sarah so lief dat haar asem skoon wegslaan as sy daaraan dink. Sy het haar man ook baie lief, maar ongelukkig voel dit vir hom hy moet met haar werk kompeteer vir haar aandag. Dit laat haar skuldig voel, maar die begeerte om ‘n sukses te wees is allesoorweldigend.

Tot een koue, reënerige herfsoggend wat Sarah werk toe jaag en by ‘n brug ‘n berekeningsfout maak

Reviews

Be the first to review “In ‘n Oogwink”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop