Gesteelde Bruid

Skrywer: Wille Martin

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Gesteelde Bruid deur Wille Martin

Huibrecht (Hybie) en Deon de Rooij is twee jong Suid- Afrikaners wat nooit hul ouers geken het nie. Hulle word grootgemaak deur professor Rabie de Rooij. Na die professor se dood en die ontbinding van die sirkus waar hulle gewerk het, is Hybie en Deon skielik sonder heenkome in ‘n vreemde land – Argentinië.

Hulle probeer op verskeie maniere geld bymekaarmaak vir ‘n passaat terug Suid-Afrika toe: Deon pas die dobbel- en kulkunsies toe wat “Prof” hom geleer het terwyl Hybie klante bedien in die cantina. Wanneer die drinkers vrolik raak, veil hy Hybie op en word daar flink gebie. Hybie sorg egter dat sy verdwyn voordat die “koper” nugter raak.

So gebeur dit dat sy ‘n tweede keer gekoop word deur ‘n Argentyn, Manuel de Swardt. Hy is nie van plan om weer ‘n keer gekul te word nie. Dus bind hy Hybie met ‘n ketting vas, laat haar op ‘n perd klim en vertrek met haar die onbekende in. Selfs die toertjies wat sy in die sirkus geleer het, kan haar nie help om te ontsnap nie…

Hybie se avonture op reis na sy plaas, Rio Negro, word ook ‘n reis op die pad na ware liefde – soeter as wat sy ooit kon droom. Dit word knap beskryf soos net die ervare Wille Martin dit kan doen.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop