Ena Murray Omnibus 3

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Goed

R40.00

Out of stock

Out of stock

Soms gaan die liefde hand aan hand met verraad…

Seile op die horison

Angelique Viret, diensmeisie van die adellike Jeanette du Val, word omgekoop om in die lelike eendjie se plek na die goewerneursbal vir die markies te gaan. Die beloning? Haar vryheid…

Op een voorwaarde: Aspoestertjie mag geen drome oor ‘n prins op ‘n wit perd koester nie. Sy is bloot die pragtige, vurige pion in die gravin se hande om markies Claude le Grand vir haar eie dogter aan te keer. Maar wat gaan die loon vir hierdie verraad wees?

Bedrog bly nooit ongestraf nie – maak nie saak uit wie se hand die straf kom nie.

Satan van Zimbabwe

Dit het alles begin by daardie koerantberig oor die bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees? Of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?

Bloedhond Gustaf Lenard volg hierdie bloedlose spoor na Ruined Paradise, gasteplaas van Phil en Nina Andrews in Zimbabwe, waar deurwinterde misdaadverslaggeefster Sandra Steyn toevallig kom vakansie hou. Êrens, verskuil in die mis tussen die mistieke ruïnes, lê die antwoord op al die raaisels. Êrens in die hart van die makabere murasies, wag dit op hulle – Satan self.

Reënboog van koraal

In die idilliese koraaltuin van Inhaca, eilandparadys oos van Maputo, skuil ‘n seekat met gevaarlike tentakels – in die vorm van Hilda Turner. Hoe kon Estelle ooit droom, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dat dié paradys ook ‘n slang het?

Haar opdrag is eenvoudig: Verbreek Crystelle se verlowing met Hein Albrecht en gee die knewel van ‘n verloofring terug. Maar die noodlot skommel soms die slimste kaarte deurmekaar. Min het Estelle kon weet sy moet Hein se ouer broer, Chris Albrecht, nie onderskat nie…

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop