Ena Murray Omnibus 13

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

Out of stock

Out of stock

In Omnibus 13 ontbloot Ena Murray telkens, soos net sý kan, hoe mense voorgee wat hulle nie is nie, maar ook hoe die ware liefde terselfdertyd alle skanse en verskuilde motiewe deurbreek.

Droster van Doringbaai

Die Droster van Doringbaai is ene Koos van der Merwe, of so stel hy homself voor. Met sy verskyning op die dorp, en met dié van die geheimsinnige skilder, Zuna Steyl, begin sake skeefloop: ongelukke vind plaas en ‘n vreemde spanning ontwikkel onder die werkers van Sebastiaan Stadler se visfabriek wat deur sy neef, Eghardt Landman, vir hom bestuur word terwyl hy van ‘n hartaanval herstel. Maar dis nie al nie. Petra Pelser, Sebastiaan se verpleegster, volg hom een nag wanneer hy geheimsinnig verdwyn, net om deur gewetenlose mense gevang en saam met ‘n kranksinnige vrou toegesluit te word.

Die despoot van Duiwelskloof

In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar die ongelukkige verlede van haar skoonheid en roem as mannekyn deur haar as ‘n vaal oujongnooi voor te doen en vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huishou. Michael is ‘n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ‘n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling. Die feit dat sy geensins kan kook nie, is maar een van haar geringste probleme wanneer die duiwels behoorlik op Duiwelskloof losgelaat word.

Waters van Siloa

Petra Prinsloo, in alles die mindere van haar beeldskone suster, Paula, gaan in Waters van Silóa tot aksie oor wanneer die ergste moontlike lot haar tref: die huwelik van haar suster met dokter Eugene Minnaar, die één man wat vir Petra alles beteken. Sy wend haar tot die eksklusiewe kliniek van dokter Klaus Wagner, ‘n beroemde plastiese chirurg, met die opdrag: Maak my ook beeldskoon. Die verhaal word ‘n weddenskap met die lewe self wanneer dokter Wagner weier om haar tjek te wissel voordat hy daarvan oortuig is dat Petra se nuut gevonde skoonheid haar ware geluk gebring het.

Vir Petra wag daar ‘n paar duur lesse.

Vyf vir vreugde

In Vyf vir vreugde moet doktor Louwda Louw, kindersielkundige, tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ‘n onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ‘n verbitterde prokureur. Maar nog ‘n groter verrassing wag ná die troue op haar: hy het vyf onhebbelike kinders, elkeen net so ‘n groot probleem soos hul pa. Hoe gaan hierdie vrou, wat al ewe sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop