Ena Murray Omnibus 10
Skrywer: Ena Murray
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R50.00
Out of stock
Out of stock
Die reëngod Tlaloc
Marizan Meyer wil die liefde van haar man tot elke prys terugwen. In die moderne stad Mexiko kom Héctor Moreño egter op haar pad. Die een oomblik is hy die galante heer, die volgende die wellustige, barbaarse Asteek. Hy wil haar leer om werklik lief te hê en van haar onvolmaakte huwelik te vergeet. Maar die nag daar in die oeroue tempel van die reëngod, toe die singende priesters haar as offerande vasbind, is dit hý wat verskyn.
Gaan dieselfde hand wat die liefde met soveel teerheid wakker gemaak het, nou die lem in haar hart druk?
Vlug van die albatros
Nadia Durandt stem in om haar broer, Rudy, te help bou aan ‘n nuwe toekoms as ingenieur ná jare van ongelukkigheid. Die geheimsinnige Kurt Gerlach, Rudy se nuwe baas, het die voorwaarde gestel dat Rudy getroud moet wees, en as “man en vrou” vertrek hulle saam na die Malediveeilande naby Indië om aan ‘n bouprojek te werk.
In die vreemde wag die verleidelike Aja en haar soel-aantreklike broer Amir op hulle – om te help met die projek, maar ook om die liefdesgod voltyds besig te hou. Gou vier jaloesie en frustrasie hoogty en begin ontstellende dinge gebeur.
Koning van die Kanaku
Olga Kirstein gebruik al haar spaargeld om ‘n troue in Guiana op die rand van die Amasone by te woon – die huwelik van haar suster, Namein, wat so anders as sy grootgeword het. Namein ken net die bevoorregte rykmanslewe van ‘n adellike. Nou gaan sy trou met Pablo, hy met die voorkoms van ‘n Indiaanse krygsman, iemand wat ‘n hoë prys op die waarheid stel.
Dan val die vangnet van die noodlot oor die drie mense. Olga en haar aanstaande swaer kan hul verbode liefde vir mekaar nie ontken nie. Maar, meedoënloos vasgevang deur omstandighede, is dit juis vir Pablo wat Olga moet bedrieg .
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm