Ena Murray Omnibus 1

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

Out of stock

Out of stock

Kan die liefde elke toets weerstaan?

Plekkie in die son

‘n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar word melaats verklaar…

Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba, tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. In Genadendal en by dr. Tertius Louw vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son?

In Plekkie in die son spreek dit duidelik: die mooiste musiek word uit die diepste pyn gekomponeer.

Baas van Babilon

‘n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ‘n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status spog nie.

Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ‘n tussenspel wees? Kan sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het?

Gasheer van Drakeneiland

Vyf vreemdelinge kry ‘n aanbod: Gaan hou ‘n maand lank vakansie op ‘n afgesonderde eiland.

Die beloning? Vir elk ‘n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? ‘n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland. Aanvanklik ‘n avontuur, weldra ‘n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop