Dit is Tyd
R30.00
1 in stock
1 in stock
Dit is Tyd deur Angus Buchan
Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op ‘n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as ‘n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Dit is tyd vertel hoe mans en vroue van alle ouderdomme en rasse byeengekom het om saam met Angus Buchan vir ons land se herstel te bid. Dit is ‘n getuienis van God se genade en hoe hierdie historiese It’s Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is … in net ses weke.
Hierdie boek bied:
- Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het, God se bevestiging aan hom dat daar ‘n byeenkoms moet wees en hoe alles in plek geval het daarvoor.
- Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeen¬koms, asook op die dag van die byeenkoms.
- Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het.
- ‘n Afdeling wat handel oor die pad vorentoe
- 24 bladsye met volkleur-foto’s
- Gebed volgens die ACTS-metode
- Die sondaarsgebed en Ons Vader-gebed.
Die kragtige getuienisse in Dit is tyd is ‘n bewys dat God steeds betrokke is by Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as ‘n nasie onder sy Naam verenig.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm