Die Woord Bybeldagboek
R30.00
1 in stock
1 in stock
Skrywer: Andries Enslin
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Nog selde is die Goeie Nuus so prakties en so passievol verduidelik soos in Die Woord Bybeldagboek. Andries Enslin gesels in hierdie dagstukkies gemaklik en reguit met almal wat honger is om te hoor wat God se Woord vandag vir ons wil sê.
Hierdie Bybeldagboek bied vir elke dag van die jaar ‘n treffende boodskap na aanleiding van ‘n “lewensvers” uit die Woord. Die Bybelwoorde van eeue gelede word dan prakties toepaslik gemaak vir almal wat in ons komplekse wêreld as opregte gelowiges wil leef.
Soos in sy TV-uitsendings praat die skrywer hier die taal van die hart. Hy konfronteer sy lesers met geestelike uitdagings: “Kom, klim op God se operasietafel sodat Hy jou ‘n nuwe hart kan gee – ‘n hart wat God se gebooie wil volg, en dit geniet!”
Daar word elke week ‘n aktuele tema behandel waarby die daaglikse oordenkings dan aansluit, soos jou identiteit as kind van God, vryheid, versoekings, keuses, ons samelewing, gesindhede, egte godsdiens, lewenskuns- en talle meer.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm