Die laaste 5 minute voor die dood
Skrywer: Isak Burger
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
R40.00
Out of stock
Out of stock
Daar kom ‘n laaste paar oomblikke, ‘n laaste vyf minute in elke mens se lewe op aarde. Of ons daarvan bewus gaan wees, weet ons nie. Ook nie of ons in pyn of in angs gaan verkeer nie. Wat wel seker is, is dat daar ‘n laaste vyf minute gaan wees en dan die dood. En dan?
Isak Burger se boek die Eerste vyf minute ná die dood – met reeds 100 000 eksemplare in druk het mense dwarsoor die land aangegryp, omdat elkeen in die hart weet dat die dood nie die einde is nie.
As die eerste vyf minute ná die dood so belangrik is, is God dan nie onregverdig om ons nie betyds – darem ten minste vyf minute voor die dood – te waarsku nie?
Sou jy verkies om te weet in watter jaar jy gaan sterf- of watter maand? As ‘n mens se saak reg is met God, as jy Sy liefdesoffer op Golgota aanvaar het, sou dit verkieslik wees om nié te weet wanneer jy gaan sterf nie, Laat dit dan maar onvewags en onaangekondig kom. Aan die ander kant, as iemand se saak met sy of haar Maker nie reg is nie, sou dit seker beter wees, ‘n stuk ekstra genade wees, om ‘n aanmaning, of dalk ‘n laaste waarskuwing te kry voordat die dood jou inwag, Miskien is hierdie boek juis daardie ‘laaste waarskuwing.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Potchefstroom.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm