Die eerste 5 minute na die dood

Skrywer: Isak Burger

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

Out of stock

Out of stock

Hierdie boek het gelowiges oral in Suid-Afrika aangegryp. Want daar is twee onontkombare werklikhede: Die lewe is kort en die dood is seker. En daar is min mense wat eerlik kan sẽ dat hulle nie belangstel in wat na die dood op hulle wag nie. Of jy ongemaklik of lighartig daaroor is – diep in die hart weet ons dat die dood nié die einde is nie.

Dịe verhaal van die ryk man en Lasarus is welbekend. Reeds vroeg in sy bediening is die skrywer deur die verhaal aangegryp en het die Heilige Gees vir hom besondere waarhede na aanleiding daarvan geopenbaar.

In die Eerste 5 minute na die dood bring Isak Burger sy boodskap oor die lewe na die dood. Waarom vyf minute? Want in hierdie eerste oomblikke na die dood sal elke mens duidelik en finaal weet of dit wat hy of sy in hierdie lewe geglo het, waar was of nie.

Op gepaste plekke in die boek verskyn daar vrae om die leser se gedagtes te prikkel. Met ruimte vir die neerskryf van eie gedagtes is die boek ook uitnemend geskik vir Bybelstudie deur individue en groepe. Mag die boodskap soos įy dit hier vind ‘n besondere betekernis in jou lewe hê, soos in die lewe van baíe ander lesers. Jy kan die getuienisse van lesers agter in die boek lees en saam met hulle weet dat ook jy veilig in God se arms sal wees binne đie eerste vyf minute na die dood.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Potchefstroom.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop