Sensoriese Intelligensie
R48.00
1 in stock
1 in stock
Sensoriese Intelligensie deur Annemarie Lombard
Ligte te dof? Musiek te hard? Nie genoeg byt in die kerrie nie? Kombers te knappering? Alweer kar-siek?
Elke mens ervaar die omgewing op n unieke manier deur sy sintuie. Sommige mense gedy in ‘n besige omgewing met baie aktiwiteite en mense. Hulle wil alles helderder, harder, warmer, vinniger hế en ervaar sulke insette as opwindend en stimulerend. Ander vermy juis die skares en raserige omgewings en soek spesifick kalmte en orde op. Hulle verkies alles sagter, dowwer, ligter, stiller en raak gou geirriteerd en verbouereerd waar daar te veel gewoel en gewerskaf word.
Sensoriese intelligensie verduidelik in leketaal hoe dit alles werk en help jou verstaan hoekom jy en ander mense só op sensoriese insette reageer. Dit leer jou verder hoe om jou sintuie te moduleer om by jou omgewing en ander mense aan te pas, of om jou omgewing te verander sodat dit beter by jou sensoriese voorkeure sal inpas. Dit help jou om meer doeltreffend te funksioneer en gee jou groter begrip en aanpasbaarheid binne jou persoonlike en werksverhoudings.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Potchefstroom.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm