Politieke Polfyntjies

Skrywer: Chris Moolman

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Die meeste mense weet waar Gauteng is. Maar wat van Hang Ten, Maunteng en Nateng? Watter drie woorde kan uit die anagram Gauteng gemaak word? (Get a …) Hoe het dit gekom dat Alfred Nzo’n “toast” op pres. Nyerere moes instel met ‘n snytjie roosterbrood? Vir watter doel is die Ventersdorp-terriër, ‘n kruising tussen ‘n boerboel en ‘n kameelperd, geteel?

Daar word baie klem gelê op politieke korrektheid in die nuwe Suid-Afrika. So word ‘n kort mannetjie byvoorbeeld aangedui as vertikaal gestremd. Wat is fout met iemand wat pigmentologies gestremd is? Daar word gesê die Parlement word swakker as ‘n kleindorpse sirkus bestuur. Hoe kan die Parlement verskuif word sodat die meeste van die Parlementariërs dit nie agterkom nie, dus met ‘n besparing van mil- joene aan salarisse?

Vind die antwoorde hierop saam met ‘n menigte ander blapse en verbeeldings in Chris Moolman se Politieke polfyntjies – ‘n versameling anekdotes en grappe-met-angels wat hy by politici en politieke waarnemers opgetel het, en wat illustreer dat Suid-Afrika ‘n paradys vir die absurde geword het nadat sy nommerplate deur die ANC omgeruil is.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop